Show Menu


Watch Vetkoek Paleis online: Episode 7 Die Wulpse Konsultant

Frik besef dat besigheid glad nie so maklik is nie, en raadpleeg ´n konsultant. Die konsultant is hopeloos te duur maar dinge verander wanneer Boeboe sy klein swart adresboekie ontdek. Worsie lok besigheid deur ´n radiostasie in Benoni waar ´n vriend van hom werk.

Ready to Watch Vetkoek Paleis, Season 1, Episode 7?
click here to see where to watch or .