Show Menu


Watch Vetkoek Paleis online: Episode 6 Sakeman, Sakeplan

Frik reël met die Sun City busbestuurder om by Eugene se winkel te stop vir aandenkings, by die Vetkoekpaleis vir kos en by Tiger se garage vir brandstof en om ´n draai te loop. Sake loop egter skeef wanneer hulle by Eugene se winkel eet, ´n draai loop by die Vetkoekpaleis en vir Tiger waai wanneer hulle verbyry. Worsie kom tot die redding.

Ready to Watch Vetkoek Paleis, Season 1, Episode 6?
click here to see where to watch or .