Show Menu


Watch Vetkoek Paleis online: Episode 4 Poppie S'n

Besigheid is stil by die Vetkoekpaleis. Spiros het ´n buikdanser gehuur om kliënte na sy winkel te lok. Frik besluit om ook ´n vertoning te reël. Groot is sy verbasing as die danseres, Lolita Queen of Love, ´n ou meisie van hom blyk te wees

Ready to Watch Vetkoek Paleis, Season 1, Episode 4?
click here to see where to watch or .