Show Menu


Watch Vetkoek Paleis online: Episode 3 Dis ‘n laaitie!

Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou….Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik en sy personeel het makietie gehou om die baba se koms te vier en die winkel is in chaos.

Ready to Watch Vetkoek Paleis, Season 4, Episode 3?
click here to see where to watch or .