Watch Vetkoek Paleis online: Episode 7 Soos n Merry-go-round

Dit gaan goed met Worsie en sy meisie tot hy n brief van n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag n besoek van n joernalis. Vetkoekpaleis verskyn wel in die koerant maar iemand anders in die Vetkoekpaleis trek baie meer aandag op die agterblad.

Ready to Watch Vetkoek Paleis, Season 3, Episode 7?