Show Menu


Watch Vetkoek Paleis online: Episode 1 Poplap en die twee tjortse

Worsie en Boeboe kry stry oor hoeveel “tjortse” daar in “olke bolke” is. Frikkadel wil ‘n skiboot koop en dit “Poplap” noem. Poppie is baie buierig. ‘n Besoek aan die dokter verklaar die buierigheid en Frikkadel se bootkopery is iets van die verlede.

Ready to Watch Vetkoek Paleis, Season 3, Episode 1?
click here to see where to watch or .