Show Menu


Watch Vetkoek Paleis online: Episode 5 Die Tweede Prys

Daar is groot drama op Nigel wanneer Tiger nie kaartjies vir die Springbokke teen die All Blacks toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie beskikbaar en almal wil dit hê. Worsie wen 'n tweede prys in 'n kompetisie en die prys is twee toetskaartjies.

Ready to Watch Vetkoek Paleis, Season 2, Episode 5?
click here to see where to watch or .